KREATIEN+

KREATIEN+

R 350.00
Spring na produkinligting
KREATIEN+

KREATIEN+

R 350.00

5g Kreatien Monohidraat. Elektroliete. GENOEG.

Produk informasie

KREATIEN+ is POEIER. se eenvoudige daaglikse kreatienformule vir diegene wat krag, prestasie en konsekwente oefening wil ondersteun. Elke porsie verskaf 5 000 mg kreatienmonohidraat, tesame met natrium, kalium en magnesium vir elektrolietondersteuning. Geen onnodige bestanddele nie. Geen ingewikkelde formule nie. Net dit wat jy nodig het.

Hoe gebruik ek dit?

Meng een maatlepel (5,86 g) met 250–500 ml koue water en neem dit een keer per dag in, of soos deur 'n gesondheidswerker aanbeveel.

Hoof Voordele

Elektrolietondersteuning, 5 000mg kreatienmonohidraat per porsie en Eenvoudige, doelgerigte formulering

Hoeveel Porsies?

68 porsies van 5.86g per porsie

Geur

Geurloos

Hoe proe dit?

Ons KREATIEN+ produk is ongegeur.

Wat is KREATIEN+?

POEIER. se eenvoudige daaglikse kreatienformule — 5 000 mg suiwer kreatienmonohidraat, met elektrolietondersteuning.

Wat is in KREATIEN+?

Kreatienmonohidraat, natriumchloried, kalium en magnesium — vier bestanddele, elkeen met sy eue doel.

Hoe gebruik ek dit?

Een maatlepel (5,86 g) met 250–500 ml koue water, een keer per dag.

Vir wie is KREATIEN+ bedoel?

Vir enigiemand wat 'n bietjie beter as gister wil word — nie net elite-atlete nie.

Enige waarskuwings ek moet ken?

Moenie die aanbevole dosis oorskry nie. Raadpleeg 'n gesondheidswerker indien nodig.

Veelgestelde Vrae.

Ons wil vrae antwoord voordat hulle gevra word. Loer onder vir vrae wat ons reeds beantwoord het. Klik op die kolle van die prent vir ekstra leidrade.

Wat is KREATIEN+?

KREATIEN+ is POEIER. se eenvoudige daaglikse kreatienformule: 5 000 mg suiwer kreatienmonohidraat per porsie, saam met natrium, kalium en magnesium vir elektrolietondersteuning. Geen onnodige bestanddele nie — net wat jy nodig het.

Hoe gebruik ek dit?

Meng een maatlepel (5,86 g) met 250–500 ml koue water en drink dit een keer per dag, of soos deur 'n gesondheidswerker aanbeveel.

Vir wie is KREATIEN+ bedoel?

Vir enigiemand wat 'n bietjie beter as gister wil word — of jy nou net begin oefen, na die gimnasium terugkeer, of al jare lank ernstig oefen. Jy hoef nie 'n elite-atleet te wees nie.

Wat is in KREATIEN+?

Kreatienmonohidraat, natriumchloried, kalium (uit kaliumsitraat) en magnesium (uit magnesiumwaterstofsitraat) — elkeen met 'n duidelike doel. Geen bemarkingsfoefies of onnodige byvoegings nie.

Hoe proe dit?

Ons KREATIEN+ produk is ongegeur sodat jy volle agentskap het oor hoe jy dit wil inneem en hoe dit proe.

Enige waarskuwings waarvan ek moet weet?

Moet nie die aanbevole daaglikse dosis oorskry nie. Raadpleeg 'n gesondheidswerker voor gebruik indien jy swanger is, borsvoed, medikasie gebruik of 'n mediese toestand het. Hou buite bereik van kinders.

Hoe werk die betalings?

Ons betaling-struktuur is veilig en vinnig. Klik hier om die produk aan te toon. Vul jou informasie in en ons sal die res doen. Sodra ons die bestelling ontvang begin ons verpak en ons stuur 'n boodskap wat jou proses aandui en uitle.